About Course
Die kursus behels algemene wenke wat ander suksesvolle studente oor hul loopbane bymekaar gebring het. Van hoe om jou sakrekenaar reg te gebruik tot wanneer en hoe om te leer vir optimale resultate. Jy sal beslis verskeie praktiese wenke hieruit kan neem.
Course Content
Module 1: Die wetenskap van effektiewe leer
-
Hoekom langer leer nie altd beter is nie
-
Die krag van verspreide leer
Module 2: Studietegnieke wat werklik werk
Module 3: Wiskunde en sakrekenaarvaardighede
Module 4: Fisiese Wetenskap en probleemoplossing
Module 5: Toets- en eksamenstrategieƫ
Module 6: Beplanning en akademiese gewoontes
Volgende stap
Student Ratings & Reviews
No Review Yet